New here? Sign Up Have an account?

Soek my sterk arms

Ek is 69 jr op soek na n gelowige maat wie Jesus eerste stel in sy lewe! Is in Lede in Christus Kerk, musikaal orrel klavier en kitaar lief vir sing. Lief vir bak, het baie liefde en toewyding vir my maat, is opreg en eerlik, geen kansvatters met negatiewe motiewe nie, lief vir romanse op soek na lewrnsmaat.

Sign Up 100% FREE to Get In Touch

Signup Free Today